Your Recipe Blog

LINDA SE MALVALEKKERKOEK IN ‘N KOPPIE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 1 minuut, 30 sekondes

LINDA SE MALVALEKKERKOEK IN ‘N KOPPIE

  • 4 teelepels koekmeel
  • 4 teelepels suiker
  • 1 teelepel kakao poeier
  • 5 teelepels melk
  • 1 teelepel olie
  • ½ teelepel vanilla geursel
  • 3 teelepels sjokolade stukkies
  • 3 teelepels gebreekte koekies (Marie/Tennis)
  • 3 malvalekkers, vir bo-op

Meng alles goed saam en skep in ‘n lekker groot koffie beker.
Neem nou die malvalekkers en druk dit bo in die mengsel in.
Mikrogolf vir 1 min en 30 sek tot gaar.
Bedien met vla.

Resep geplaas deur Linda Holzhausen
Foto: Linda Holzhausen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page