Your Recipe Blog

LETJIES KOEK

LETJIES KOEK

  • 3 koppies koekmeel
  • 2 koppies fyn witsuiker
  • 1 koppie botter
  • 3 eiers, geskei
  • 1 koppie melk
  • 2 teelepels bakpoeier
  • 5 ml sout
  • 5 ml vanilla geursel

Klits die geel van die eiers, voeg die suiker daarby.
Smelt die botter, laat afkoel en roer by die eiers en suiker.
Meng die melk, vanilla en bakpoeier by die mengsel.
Voeg die meel en sout by, meng goed en laaste die eierwitte wat tot skuim geklop is.
Skep die deeg in voorbereide koekpan en bak in ‘n matige oond teen 180ºC vir ongeveer 1 uur.
Versier met bietjie versiersuiker of soos verkies.

Resep en foto: Annetjie Erasmus

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page