Your Recipe Blog

LEKKER WITKOEK

Cook: 30 minutes

LEKKER WITKOEK

  • 125 ml water
  • 125 ml kookolie
  • 250 ml melk
  • 500 ml koekmeel
  • ½ teelepel sout
  • 4 eiers
  • 375 ml suiker
  • 5 ml vanilla geursel
  • 10 ml bakpoeier

Kook saam water, kookolie en melk.
Haal van plaat af en hou eenkant.
Sif koekmeel en sout saam in ‘n mengbak.
Klits in ‘n aparte bak eiers, suiker en vanilla (ek gebruik my elektriese menger met sy bak).
Voeg nou die melkmengsel en die meelmengsel bietjies gewys om die beurt by die eier-mengsel, terwyl jy dit klits tot alles gemeng is.
Voeg nou bakpoeier by en vou in.
Spuit jou koekpanne, skep die deeg in en bak 30 min of toetspen skoon uitkom.

Resep en foto: Petro Labuschagne

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page