Your Recipe Blog

LEKKER VIS- EN RYSGEREG

LEKKER VIS- EN RYSGEREG

Lekker visgereg van my Tannie Elize Dreyer.

  • 1 – 2 koppies gekookte rys
  • 3 stukkies gekoopte stokvis (kan aangepas word volgens grootte van bak)
  • 1 – 2 koppies witsous, nie te dik nie
  • ¼ teelepel kerriepoeier
  • gerasperde kaas

Maak die witsous soos gewoonlik en voeg die kerriepoeier by.  Kook net deur.
Plaas ‘n ryslaag onder in ‘n oondbak.
Pak die vis bo-op die rys en skep die witsous oor die vis.
Strooi kaas oor die gereg en rooster in die oond tot borrelrig en bruin en die vis gaar.

Nota:
Ek het die rys gegeur met sampioene, fyn gekerfde uie en gemengde groente (ertjies en pitmielies)

Resep en foto: Hannalie Kitshoff

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page