Your Recipe Blog

LEKKER KAAS- EN BRUIN UIESOP BROODJIE

Cook: 1 Uur

LEKKER KAAS- EN BRUIN UIESOP BROODJIE

  • 500 g bruismeel
  • 1 pakkie bruin uiesoppoeier
  • 500 ml karringmelk
  • 125 ml gerasperde Cheddar kaas (50 g)
  • 15 ml melk
  • knypie rooipeper

Meng bruismeel, soppoeier, karringmelk en helfte van kaas.
Plaas melk in leë karringmelk houer, skud goed en voeg by mengsel.
Skep deeg in gesmeerde 23 cm brood pan en strooi res van kaas en rooi peper bo-oor.
Bak vir 1 uur in voorverhitte oond teen 180ºC.
Geniet!!

Resep en foto: Chrisan Van der Westhuizen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page