Your Recipe Blog

LEANNE SE BILTONG PASTAPOT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 minute

LEANNE SE BILTONG PASTAPOT

Gisteraand kyk ons Laat die Potte Prut op Via en hulle maak ‘n Biltongpot. Ek het vandag my eie weergawe daarvan gemaak wat minder ryk is maar baie lekker.

  • Kook ‘n halwe pak pasta skroewe in water tot sag en hou eenkant
  • Braai die volgende saam tot bruin:
  • 1 fyngekapte ui
  • ¼ groen soetrissie, gekap
  • 1 bakkie vars sampioene wat gesny is
  • 1 teelepel fyngemaakte knoffel
  • 1 eetlepel botter, vir braai
  • Ekstra:
  • 1 pakkie Spur kaassous
  • 250 ml room
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • gemengde speserye na smaak
  • ± 300 g klam biltong

Meng die uiemengsel met die pasta.
Meng die res van die bestanddele in by die pasta.
Skep in ‘n voorbereide oondbak.
Bak in die oond vir so 25 minute op 180°C.
Bedien saam met ‘n vars groenslaai

Resep en foto: Leanne Thurston Coetzer

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5