Your Recipe Blog

LAYS EN HOENDERTOEBROODJIES

LAYS EN HOENDERTOEBROODJIES

Wie hou ook van droë aartappelskyfies op brood?
  • 2  – 4 sagte snye brood
  • botter / margarien
  • B-Well mayonnaise
  • Lays chips, spring onion geur, fyngedruk
  • 2 – 3 gaar peri-peri hoenderborsies
  • Italiaanse pietersielie
  • preie

Smeer die brood (of 4 as jy ‘n toebroodjie soek) met botter/margarien en B-Well mayonniase.
Bedek die snye met  effens fyngedrukte chips.
Sny die hoender in skyfies en pak bo-op die chips.
Sny vars Italiaanse pietersielie en prei bo-op en geniet!

Resep en foto: Christelle van Rooyen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page