Your Recipe Blog

LANE SE BOELIEBIEFTERT

Recipe by
Cook: 15 minute

LANE SE BOELIEBIEFTERT

  • 1 blik boeliebief, gerasper (bully beef)
  • ½ ui, gekap
  • 3 – 4 eiers
  • 2 – 3 eetlepels gemengde groente, na smaak en opsioneel
  • 1 – 2 koppies gerasperde Cheddar kaas, na smaak

Meng al die bestanddele, skep in ‘n gesmeerde tertbak, strooi kaas bo-oor en bak in ‘n vooraf verhitte oond teen 180° C vir ongeveer 15 minute.

Resep en foto: Lane Veltman (Strauss)

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page