Your Recipe Blog

LAMSBOUD IN ELEKTRIESE DRUKPOT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 75 - 90 min

LAMSBOUD IN ELEKTRIESE DRUKPOT

Resep en foto: Petré Van Jaarsveld

  • 2 uie, grof gekap
  • 4 takkies roosmaryn
  • 4 takkies tiemie
  • 1 eetlepel heel peperkorrels
  • 6 heel naeltjies
  • 4 lourierblare
  • 1 teelepel sout
  • 1 koppie water
  • ¼ koppie sojasous
  • 1 lamsboud
  • Plaas boud (klier verwyder) in die stoompot.
  • Voeg res van die bestanddele by, en stoom vir 1 uur en 15 minute.(Ek gebruik die elektriese stoompot).
  • Voel maar indien die boud nog nie heel sag is nie, stoom maar nog ‘n ekstra 15 min.
  • Boud is lekker sag en sappig. Skep van die sous uit en verdik met meel om te bedien saam met stysel van jou keuse.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page