Your Recipe Blog

LAE KOOLIDRAAT SOUTTERT

Recipe by
Cook: 40 minute

LAE KOOLIDRAAT SOUTTERT

Ek het hierdie in ‘n halogen oond gebak.

  • 8 repies spek
  • 2 medium uie
  • 125 g sampioene
  • 8 eiers, geklits
  • 125 ml room
  • 1 koppie kaas
  • sout en peper na smaak

Braai die spek, uie en sampioene saam tot lekker gaar.
Meng in ‘n aparte bak die eiers, room, kaas, sout en peper.
Roer die uiemengsel in die eiermengsel in en giet in gesmeerde bak.
Bak vir ongeveer 40 min op 180˚C (oonde verskil) tot lekker bruin en gestol.
Laat afkoel, sny en bedien.

Resep en foto’s: Corne van der Merwe

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page