Your Recipe Blog

KYLE SE “VALS” FOCACCIA

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minute

KYLE SE “VALS” FOCACCIA

Hierdie is maar net ‘n gewone brood resep wat ek soos focaccia laat lyk.

  • 1 kg gewone koekmeel
  • ½ teaspoon sout
  • 1 teaspoon suiker
  • ¼ koppie olyfolie
  • 1 pakkie droëgis
  • louwater
  • klein tamaties gehalveer
  • roosmaryn afgetrek van die takkies
  • knoffel gekap
  • uie fyn gekap
  • tiemie

In ‘n bak, meng alle droë bestanddele saam. Voeg olyfolie by en dan die louwater bietjie op ‘n slag terwyl jy meng. Meng tot alles in ‘n deegvorm is. Knie lekker, sit in pan en laat goed rys.

As lekker gerys het, druk gate in die deeg met jou vingers en sit tamaties, roosmaryn, knoffel, uie en tiemie bo-op. Sprinkel extra olyfolie bo-oor en lekker growwe sout.
Bak op 180°C vir 45 minute.

Fotos en resep: Kyle Jensen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page