Your Recipe Blog

KROEK BALSAMIESE ASYN- OF REDUKSIE

KROEK BALSAMIESE ASYN- OF REDUKSIE

  • 2 koppies bruinasyn
  • ½ koppie suiker
  • ½ koppie sojasous

Voeg alles saam in ‘n potjie en kook tot suiker gesmelt het.
Laat afkoel.
Giet in ‘n slaaibottel en gebruik soos gewone balsamiese asyn.

Om die reduksie te maak:
Kook tot verlangde dikte.
Onthou dis nog bietjie dikker as dit afgekoel het.
Die asyn en die reduksie kan op die rak bewaar word.

Resep en foto:  Stef Conradie

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5