Your Recipe Blog

KREEF MET KAPOKAARTAPPELS EN SLAAI

KREEF MET KAPOKAARTAPPELS EN SLAAI

  • 4 krewe, gekook tot pienk
  • 4 medium aartappels, gekook en gedreineer
  • vars chives, dill, suurlemoen
  • room na smaak
  • 1 koppie mayonnaise
  • ½ koppie tamatiesous
  • 1 teelepel Worcestersous
  • Tabasco, na smaak
  • speserye: sout, peper, garlic, paprika

Kreef:
Sny gekookte kreef sterte in helfte.
Braai vleiskant onder in botter, suurlemoensap en knoffel op medium plaat in pan.

Kapokaartappels:
Maak aartappels fyn, voeg baie botter en room by, speserye van u keuse, vars gekapte chives.

Pienk sous:
Meng mayonnaise, tamatiesous, Tabasco, Worcestersous, suurlemoensap en speserye (myne is Aromat, sout, peper en paprika)

Resep en foto: Lelane van der Walt

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5