Your Recipe Blog

KORTPAD SPAGHETTI EN FRIKKADELLETJIES

Cook: 10 tot 13 minute

KORTPAD SPAGHETTI EN FRIKKADELLETJIES

Koop jou gunsteling lekker dik wors.
Druk die vleis uit die derm uit en vorm balletjies van jou keuse.
Plaas in die AIR FRYER mandjie en bak teen 180º C vir ongeveer 10 minute.
Skud die mandjie halfpad deur proses.
As dit nog nie gaar is na 10 minute nie, los dit elke keer nog 2 – 3 minute in tot dit na jou smaak is.

Maak intussen ‘n lekker tamatie- en uiesmoor sousie en spaghetti gaar.
Roer die gaar frikkadelletjes deur die sous en bedien bo-op die gaar spaghetti.

Resep en foto: Colleen Viljoen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page