Your Recipe Blog

KORSLOSE GROENTEGEREG

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 min.

KORSLOSE GROENTEGEREG

  • 500 g gemengde groente (gevriesde groente sal ook werk)
  • 1 ui, gekap
  • 5 repe spekvleis, gesnipper
  • 250 ml gerasperde kaas
  • 125 ml olie
  • 2 eiers, geklop
  • 1 blik pitmielies, gedreineer
  • 125 ml melk
  • sout en peper na smaak

Meng al die bestanddele saam.
Skep in ‘n vuurvaste oondbak van 20 cm.
Bak sowat 45 min in voorverhitte oond by 180°C.
Sit warm of koud voor met braaivleis.
Werk ook lekker as ‘n groente by ete.

Foto: Meisie Van Der Colff

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page