Your Recipe Blog

KOPPIE VAN ALLES KOEKIES

Recipe by
Cook: 10 - 12 min

KOPPIE VAN ALLES KOEKIES

Resep getoets en foto deur Hannetjie Langenhoven

  • 250 ml bruismeel
  • 250 ml koekmeel
  • 250 ml hawermout
  • 250 ml suiker
  • 250 ml klapper
  • 250 ml Rice Crispies
  • 250 ml Post Toasties
  • 250 ml gekapte neute
  • 250 ml kersies
  • 250 ml stroop
  • 230 g botter
  • 1 eier
  • Meng alle droë bestanddele goed saam.
  • Meng stroop, eier en botter (of bak margarien) en mikrogolf vir 1 min by 100% krag tot botter gesmelt is.
  • Voeg by droë bestanddele en meng goed.
  • Rol in balletjies, pak op ‘n bakplaat en druk plat met ‘n vurk.
  • Bak 10 tot 12 min tot effens bruin by 180ºC.
  • Nota:
  • Dis ‘n slapperige deeg. Sal aanbeveel om die deeg die vorige aand aan te maak, oornag in die yskas plaas en die volgende dag die koekies te bak. Ek maak al my kkleinoekies se deeg die vorige dag aan en bak dit die volgende dag.

 

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page