Your Recipe Blog

KOOL- EN BLOUBESSIESLAAI

KOOL- EN BLOUBESSIESLAAI

  • ¼ medium koolkop, gekerfde
  • 1 pakkie vars bloubessies, afgespoel
  • 1 medium wit ui, gekerf
  • 4 gekookte eiers, afgedop en grof gerasper
  • ±1 koppie mayonaisse
  • sout en peper na smaak

Meng alles behalwe die mayonnaise, sout en peper saam in ‘n medium slaaibak.
Meng die mayonnaise (verdun met bietjie melk indien jy’n dunner sous verkies), peper en sout saam en giet oor die koolmengsel. Meng liggies deur en geniet.

Resep en foto: Christelle van Rooyen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page