Your Recipe Blog

KOOL BYGEREG

Recipe by
Cook: 60 minutes

KOOL BYGEREG

  • 1 heel koolkop
  • 1 koppie room
  • 1 pakkie soppoeier (chicken noodle, bruin uie, vegetables, almal werk)
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • sout en peper na smaak
  • ekstra melk indien nodig

Sny die koolkop in glewe soos op die foto, druk effen oop en sit in ‘n oondbak.
Meng soppoeier en room. As dit ‘n groot koolkop is, voeg ‘n half koppie melk by.
Strooi sout en peper oor die kool en giet die roommengsel oor.
Bedek en bak 180ºC in jou oond, vir ‘n uur, strooi kaas oor en laat staan tot bedien word met die deksel op.

Baie lekker by braai, tot mense wat nie kool eet hou van dit. Vinnig en maklik!

Foto en resep: Jenel Ralph van Wyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page