Your Recipe Blog

KONFYT EN KLAPPERSKYWE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 min | Servings: 50 blokkies

KONFYT EN KLAPPERSKYWE

  • Klits die volgende saam tot room:
  • ½ koppie suiker
  • 115 g sagte margarien
  • 1 groot eier of 2 medium
  • Voeg die volgende by:
  • 2 koppies koekmeel
  • knippie sout
  • 1 teelepel bakpoeier
  • Ekstra:
  • appelkooskonfyt
  • 1 groot eier
  • 2 koppies klapper
  • ½ koppie suiker
Meng goed saam en druk vas in ‘n gesmeerde bakplaat. Myne was 310 x 390 cm.
Smeer appelkooskonfyt bo oor.
Meng die groot eier, klapper en suiker saam.
Krummel egalig bo-oor die konfyt.
Bak teen 180°C vir omtrent 20 minute.

Sny in blokkies en laat afkoel.

Resep en foto: Marie Grobler

One Review

  1. Fransina

    Heerlik!! raak nog lekkerder as dit so twee dae staan voor eet. definition weer op my lysie vir bak. Baie dankie vir die resep!!!

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page