KONDENSMELK SUIKERMIELIE BROODJIE
- 500 g bruismeel
- knippie sout
- 1 blik kondensmelk
- 1 blik geroomde mielies
Meng al die bestanddele goed saam.
Plaas in ‘n goed gesmeerde broodpan.
Bak teen 180ºC vir tussen 45 – 60 minute.
Toets vir gaar en geniet.
Resep en foto: Drienie Hattingh
Category: