Your Recipe Blog

KOLJANDER PESTO MET GRONDBOONTJIES

KOLJANDER PESTO MET GRONDBOONTJIES

Ideaal vir vinnige pastasous, salsa met kerrie of op wraps, gemeng met mayonnaise vir doopsous.

  • sap van 1 suurlemoen
  • 1 – 2 gekapte knoffelhuisies
  • 1 koppie grondbooontjies
  • 2 koppies vars koljanderblare, grof gekap
  • 1 – 2 rissies, gekap
  • 1 cm gemmer, geskil en gekap, opsioneel
  • 1 pakkie fyn Parmesan, opsioneel
  • ¼ koppie olie

Meng suurlemoensap en knoffel en laat trek vir 20 min.
Kap grondbooontjies in voedselverwerker of met “stick blender” fyn.
Voeg al die ander bestanddele behalwe olie by en verwerk.
Giet die olie stadig by terwyl verwerker loop.
Geur met sout en grofgemaalde swartpeper.

Resep en foto:  Stef Conradie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page