KLEURVOLLE KERSFEESSLAAI
Aantal gaste bepaal die hoeveelhede.
- roketblare
- brie of bokmelkkaasbolletjies
- vars aarbeie
- gedroogte beetskyfies
- heel pekanneute
Pak die roketblare op ‘n slaaibord en versprei die res van die bestanddele op die roketblare.
Sprinkel balsamiese reduksie oor.
Resep en foto: Hannelie Myburgh
Category: