Your Recipe Blog

KLEINMAAT GEMMERKOEKIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 10 min

KLEINMAAT GEMMERKOEKIES

Resep en 2de foto: Fransa Vorster
Foto: Laurette Hitchcock – Het dit vandag gemaak. Dit was perfek!
Hierdie resep is maklik, vinnig en lekker. Die ideale resep vir kinders wat wil koekies bak.

  • 125 g gesmelte margarien
  • 125 ml stroop
  • 1 eier
  • 750 ml koekmeel
  • 250 ml suiker
  • 5 ml koeksoda
  • 15 ml gemmer
  • 2 ml sout
  • 30 ml melk
  • Meng margarien, stroop en eier en hou eenkant.
  • Meng droë bestanddele saam.
  • Meng margarienmengsel, droë bestanddele en melk saam en meng tot deeg.
  • Rol die deeg uit en druk vormpies uit.
  • Bak 10 minute by 180°C.

 

3 Reviews

  1. Marthie

    ‘n Fantastiese degie om mee te werk – maklike resep soos genoem – ek kan hierdie resep ook aanbeveel vir besige vrouens wat lief is vir koekies maar nie baie tyd het om in die kombuis te spandeer nie

    Star
  2. Susanna

    Kan jy bolletjies rol en plat druk.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page