KINGKLIP IN DIE OOND
- bietjie vars gekapte pietersielie
- bietjie “chives”, gekap
Skep bo-oor vis.
Sny klein tamaties in die helfte, sit bo-op vis.
Bak vir 12 – 15 minute by 200ºC.
Bedien op rys of gestoomde groente en vars avo.
Resep en foto: Rindi Scheepers-Becker
Category: