Your Recipe Blog

KETO BLOMKOOL KOEKIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 - 25 minute

KETO BLOMKOOL KOEKIES

  • 4 koppies blomkool, in rys gemaak in die voedselverwerker
  • 1 groot eier
  • 1 koppie Cheddar kaas, gerasper
  • 1 koppie Parmesan kaas, gerasper
  • 2 eetlepels grasuie, gekap
  • 1 teelepel uie poeier
  • ½ koppie amandelmeel
  • sout en peper na smaak
  • 1 eetlepel room

Maak blomkool tot rys in jou voedselverwerker.  Plaas in ‘n glasbak in mikrogolf vir 15 minute tot sag.
Giet enige ekstra vog/water af.
Meng die res van die bestanddele by, roer goed deur en vorm in koekies “tots”  pak op ‘n gespuite bakplaat.
Sprinkel bietjie olie oor en bak 200ºC vir 20 – 25 min tot goudbruin.
Bedien as ‘n bykos by ‘n lekker steak met sampioen sous!

Resep geplaas deur Ilze Gerber Jacobs
Foto:  Ilze Gerber Jacobs

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5