Your Recipe Blog

KERRIEPERSKES

KERRIEPERSKES

  • 3 kg geblikte perskes, gedreineer en in blokkies gesny
  • 1 kg suiker
  • 1 teelepel mosterd
  • 2 teelepels sout
  • 1 eetlepel borrie
  • 1 kg uie, gekap
  • 750 ml witasyn
  • 1 eetlepel kerrie
  • 2 eetlepels Maizena
  • 1 eetlepel fyn gemmer

Kook uie in bietjie water tot sag.
Voeg speserye, suiker en asyn by en kook goed deur.
Sit perskes by en bring tot kookpunt.
Voeg Maizena gemeng met ‘n bietjie water by en bring weer tot kookpunt.
Bottel warm.

Resep en foto: Petré van Jaarsveld (gemaak deur Gerrie)

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5