Your Recipe Blog

KERRIEMARINADE

Avatar photo
Recipe by
oornag

KERRIEMARINADE

  • 1 koppie blatjang
  • 1 koppie asyn
  • 1 eetlepel borrie
  • 1 eetlepel suiker
  • 2 eetlepels kerriepoeier
  • ½ koppie appelkooskonfyt
  • 3 groot uie, gesny

Braai uie in olie oor stadige hitte tot sag.
Meng die borrie en kerrie by en braai tot goed gemeng.
Voeg so ‘n halwe koppie water by, roer deur en sit deksel op sodat uie bietjie kan stowe vir so 2 minute.
Voeg res van bestanddele by uie en kook goed deur.
Haal van hitte af en bottel dit vir latere gebruik.
Of laat afkoel, plaas die vleis (varktjops/hoender/sosaties) in marinade en laat ten minste oornag in yskas staan.

Resep en foto:  Mariaan Le Roux Hanekom

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5