Your Recipe Blog

KERRIEMARINADE VIR LAMTJOPS

KERRIEMARINADE VIR LAMTJOPS

Resep en foto:  Amanda Austen

  • 6 – 8 lamtjops
  • Marinade:
  • 140 ml bruinsuiker
  • 125 ml bruinasyn
  • 20 – 25 ml kerriepoeier (matig of sterk)
  • 1 – 2 knoffelhuisies, opgekap
  • 5 ml borrie
  • 30 ml appelkooskonfyt
  • 5 ml sout
  • 3 ml witpeper
  • Meng al die bestanddele van die marinade saam in ‘n potjie, en kook tot die suiker opgelos is.
  • Verwyder van die stoofplaat af en laat heeltemal afkoel.
  • Pak die tjops in ‘n nie metaalagtige bak en giet die sous oor.
  • Sorg dat die sous goed versprei en die tjops heeltemal bedek is.
  • Marineer die vleis vir ten minste 3 dae.
  • Braai tjops oor kole buite, of in die oond.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page