Your Recipe Blog

KERRIE EN RYS

KERRIE EN RYS

  • 600 g maalvleis
  • 1 ui, opgekap
  • 1 blik gemengde kerriegroente
  • 1 koppie wilde bruin rys, gaar gemaak en gebruik vir opdien
  • 1 piesang vir opdiening
  • Speserye:
  • 1 teelepel komyn
  • 1 teelepel BBQ spice
  • sout en peper

Braai uie tot glaserig en voeg maalvleis by.
Braai totdat maalvleis bruin is en voeg dan blik kerriegroente by asook speserye van jou keuse.
Kerf die piesang in skywe en bedien saam met die rys.

Resep geplaas deur Frances Smith
Foto: Frances Smith

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5