Your Recipe Blog

KARRINGMELK DADELBESKUIT

KARRINGMELK DADELBESKUIT

  • Smelt saam:
  • 500 g margarien
  • 300 ml sagte bruinsuiker
  • Sif saam:
  • 1 kg bruismeel
  • 15 ml bakpoeier
  • 5 ml sout
  • Voeg by:
  • 750 ml all bran flakes, fyngedruk
  • 200 ml semels
  • 200 ml sonneblomsaad
  • 125 ml pitlose rosyne
  • Klits saam:
  • 500 ml karringmelk
  • 2 eiers
  • Voeg by bottermengsel:
  • 250 g gekapte dadels

Voorverhit oond 180°C.
Meng alle bestanddele goed saam.
Druk vas in die panne.
Bak tot gaar omtrent 40 min.
Droog soos altyd.

Resep en foto: Marie Grobler

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5