KAFEE SKONS
- 2 koppies koekmeel
- 3 teelepels bakpoeier
- 5 ml sout
- 1 eetlepel suiker
- 2 eiers, geklits
- 250 ml room
Sif die meel, bakpoeier en sout saam.
Voeg die room by die eiers en klits saam.
Voeg melk en roommengsel by droë bestanddele en meng tot net gemeng.
Dit is ‘n stywe deeg. Skep in gesmeerde kolwyntjie panne.
Bak 190°C vir 12 tot 15 minute.
Dit is heerlik.
Resep en foto: Annie Van Zyl Knoesen
Mercia Sonnekus:
I add some cheese and fried onions with some Bovril with the dough it absolutely delicious.
I add some cheese and fried onions with some Bovril with the dough it absolutely delicious.
Category: