Your Recipe Blog

KAASSOUS BêREMENGSEL

KAASSOUS BêREMENGSEL

  • ¾ koppie Maizena of koekmeel
  • 1 koppie poeiermelk
  • sout en peper na smaak
  • kaasgegeurde sprinkelpoeier (gewoonlik by die springmielies in dieselfde rak)
  • bottergegeurde sprinkelpoeier
  • Variasies:
  • knoffelsous:  voeg knoffelpoeier na smaak by
  • pepersous:  voeg varsgemaalde swartpeper na smaak by
  • verskillende soppoeiers na smaak kan ook bygevoeg word vir variasie

Meng alles deeglik deur en stoor mengsel in ‘n lugdigte houer.
Vir gebruik, meng 4 eetlepels sousmengsel met 250 ml koue water en kook tot sous verlangde dikte bereik het.
Vir ‘n dunner sous, gebruik minder sousmengsel.

Nota:

Vir ‘n ryker kaassous, gebruik Nespray melkpoeier.

Resep en foto:  Nicolene van Staden

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5