Your Recipe Blog

KAAS KARAMEL BRAAIVLEIS BROODJIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 min

KAAS KARAMEL BRAAIVLEIS BROODJIES

  • 1 pakkie (ongeveer 500 g) winkeldeeg
  • 150 ml bruinsuiker
  • 250 ml gerasperde cheddarkaas
  • 250 ml room

Bespuit ‘n oondvaste skottel met kleefwerende kossproei.
Strooi die helfde van die bruinsuiker onder in die oondbak.
Maak bolletjies van die deeg en plaas dit bo-op die suiker.
Strooi die res van die suiker oor die deeg asook die kaas.
Giet die room eweredig oor die deeg.
Bak op 180ºC vir 45 min lank of tot gaar toets.
Bedien saam met braaivleis.

Resep en foto: Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page