Your Recipe Blog

KAAP MALEISE SRIRACHA MAYONNAISE HOENDER

Cook: 50 minute

KAAP MALEISE SRIRACHA MAYONNAISE HOENDER

Ons aandete vanaand op my manier. Van die lekkerste hoender wat ek nog ooit gemaak het.

  • 6 groot hoenderdye, ontvel en ontbeen
  • 125 ml mayonnaise
  • 2 eetlepels Sriracha sous
  • sout en peper na smaak

Meng die mayonnaise en sriracha en marineer die hoender vir ‘n paar uur (oornag is die beste!).
Sprinkel sout en peper na smaak oor die hoender.
Plaas die hoender in ‘n oondbak en bak dit in ‘n voorverhitte oond by 200ºC vir 50 minute.

Resep getoets en foto: Ilza Jacobs

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page