Your Recipe Blog

JOHAN LUDVIG RUNEBERGKOEKIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 10 - 15 minute

JOHAN LUDVIG RUNEBERGKOEKIES

Hierdie word vernoem na Johan Ludvig Runeberg. (5 February 1804, Jakobstad – 6 May 1877, Porvoo) Was a Finnish (Finland-Swedish) poet, and is the national poet of Finland. He wrote in the Swedish language.

  • 100 g margarien
  • 100 ml suiker
  • 1 eier
  • 100 ml koekmeel
  • 100 ml broodkrummels
  • 50 ml amandelpoeier
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 1 druppel bitter amandelolie (Ek het gewone amandel geursel gebruik)
  • Bo-op:
  • ½ eetlepel suurlemoensap
  • 1 eetlepel water
  • 200-300 ml versiersuiker
  • frambooskonfyt (raspberry jam)

Klits margarien en suiker tot romerig.
Voeg eier by en klits goed.
Voeg die droë bestanddele by en meng goed.
Vul muffinpapiertjies wat in ‘n muffipan geplaas is.
Bak by 200°C vir 10 – 15 min.

Laat afkoel en versier dan met die versiersuikermengsel en frambooskonfyt.

Resep en foto: Wanda Hilda Moag

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page