Your Recipe Blog

JELLIE KOEK-JELLY CAKE

JELLIE KOEK-JELLY CAKE

Jelly cake made by my daughter. Very tasty!

  • 5 verskillende soorte jellie
  • 24 g gelatien
  • 250 ml lou warm water
  • 300 ml kondensmelk
  • 300 ml dubbel room
  • 15 ml vanilla

Maak die jellie aan met net die helfte van die water. Laat stol.
Sny in blokkies en plaas in ringvorm (tupperware) wat liggies met “spray n cook” gespuit is, sodat dit maklik kan uitkom.
Los die gelatine op in die lou warm water.
In ‘n menger, klits die kondensmelk, room en vanilla goed en voeg die gelatien by. Meng deur.
Giet die roommengel oor die jellie blokkies en laat stol.
Om te bedien, keer uit op ‘n bord en sny.

Resep: Edie Janse van Rensburg
Foto:  Ellie Diederiks Botha

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page