Your Recipe Blog

JEALINE SE BOERSEEPJEL

JEALINE SE BOERSEEPJEL

  • 200 g gerasperde seep
  • genoeg kookwater om 5 liter houer verder te vul
  • 20 ml pine olie

Rasper die boerseep in ‘n emmer, weeg 200 g gerasperde seep af en plaas in ‘n 5 liter houer.
Giet kookwater oor en roer tot die seepstukkies opgelos het.
Laat staan om koud te word en klits om ‘n gel te vorm.

Gebruik ± 200 ml/gram per bondel wasgoed in enige wasmasjien.
GEEN bleikmiddel nie en geen ander seep nodig nie. Dit is die witste was wat mens kan kry.

Boerseep PINE GEL:
Voeg 20 ml Pine olie by die warm seepoplossing en laat staan tot dit koud is.

Foto’s en resep geplaas deur Stefaans Blaauw

Category:

2 Reviews

  1. Marie

    Hello Jealine, hey joy die resep om die Boerseep self te maak?

    Star
    • More Marie ek dink jy bedoel het jy die resep om die seep self te maak 🙂 dit is ook op ons blog, loer gerus maar altyd rond en sluit ook aan by Food Lovers Recipes se facebook blad dan kan jy altyd daar ook vra. Wees net versigtig met die maak van die seep, maar ja dit is baie groot pret.
      http://www.foodloversrecipes.com/?s=boerseep

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page