JAR OF HOPE
- 1 koppie rys
- 1 pakkie sopmengsel
- 1 koppie lensies
- 1 oopgemaakte blokkie aftreksel (stock cube)
- 1 pakkie soppoeier
- ‘n glashouer/koffiepotjie (soos Jacobs)
- (Of vir 4 mense)
- ½ koppie rys
- ½ koppie sopmengsel
- ½ koppie lensies of boontjies of gesplete ertjies
- 1 onoopgemaakte aftrekselblokkie
- 1 pakkie soppoeier
Kook 2 ½ liter water en voeg bogenoemde bestanddele by.
Roer kort-kort tot gaar.
- ALTERNATIVE:
- ½ cup pasta
- 1 ½ cup soup mix
- ½ cup lentils
- 1 tablespoon stock powder
- 1 packet soup powder
Boil 3 liters of water.
Add the jar contents and cook for 30 – 40 min, stirring frequently.
Blossom James
Net so bietjie advies. Moenie die soppakkie en soya meng met die ander bestanddele in die bottel nie nie, want die bestanddele moet eers afgespoel word voor dit gaar gemaak kan word. Hou dit liewer in die pakkie of in ‘n aparte sakkie en sit dit net in die bottel of probeer om aan pot vas te maak.
Foto: Tina Nel Du Toit