Your Recipe Blog

JAN SE KERRIE EIERS MET APPEL

JAN SE KERRIE EIERS MET APPEL

  • 1 teelepel kerriepoeier
  • 1 teelepel masala
  • 1 teelepel borrie
  • 1 groen soetrissie, gekap
  • 1 teelepel fyn gekapte knoffel
  • 1 groot gekapte ui
  • 1 piesang, gesny
  • 1 teelepel suiker
  • 1 appel, fyn gesny
  • bietjie asyn
  • 1 tot 1.5 koppies melk of water
  • 6 – 8 gekookde eiers, gesny in halwes

Meng al die bestanddele en kook mengsel totdat dit effens dik is.
Plaas die eiers in die pan met kerriemengsel en laat prut vir ‘n halfuur .
Bedien soos verkies.

Resep en foto: Jan Salti Viljoen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5