Your Recipe Blog

JALAPENO POPPERS MET KERSIES

Recipe by
Cook: 15 - 20 min

JALAPENO POPPERS MET KERSIES

  • jalapeno’s
  • Mozerella kaas, gerasper
  • kersies
  • Gouda, gerasper
  • repies spek

Sny die jalapeno se stingeltjie af en haal die pitte uit.
Vul met Mozzarella, 1 of 2 kersies en Gouda.
Draai toe in spek repies en steek vas met ‘n tandestokkie.
Bak in die oond teen 180°C vir  15 – 20 min of tot die spek gaar is.

Resep en foto:  Jan Salti Viljoen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page