JACQUES SE PANNEKOEK
Vir 12 pannekoeke
- 1 koppie koekmeel
- 1 ¼ koppie melk
- ¼ teelepel sout
- ½ teelepel bakpoeier
- 4 eiers
- 2 eetlepels olie
Meng alles saam en bak soos mens pannekoek bak in ‘n lekker warm pan.
Nota:
Gebruik ‘n “non-stick” pan, maar meer nogsteeds elke nou en dan met bietjie olie terwyl jy bak.
Gebak: Chantè van der Colff
Foto: Meisie van der Colff
Category: