Your Recipe Blog

ISABEL SE HAMBURGER PATTIES

ISABEL SE HAMBURGER PATTIES

Dis ‘n wenner. Die lepels kan lekker vol gemaak word na jou smaak.

  • 2 kg maer maalvleis
  • 1 koppie hawermout, fyngekap in voedselverwerker
  • ½ koppie broodkrummels, fyngemaak in voedselverwerker
  • 3 of 4 eiers
  • 2 teelepels knoffelsout
  • 3 eetlepel Worcesterhiresous
  • 3 eetlepel blatjang
  • 5 ml gemengde kruie of gedroodge pietersielie
  • 2 eetlepel bruin uiesop
  • 5 ml barishap (fennelpoeier)
  • 5 ml jeera
  • 2 eetlepels Robertson’s Barbeque speserye
  • 1 medium ui, liggies gesmoor in bietjie margarien
  • ½ soetrissie opgesny (opsioneel)

Meng alles saam en laat rukkie in yskas dan bind dit lekker. Vorm in patties en vries.
Gebruik soos verkies, bak net so van gevries af in ‘n pan, dit is heerlik.

Resep en foto’s: Isabel J Boltman

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page