Your Recipe Blog

INPERKINGS ENCHILADAS

Recipe by
Cook: 25 minute

INPERKINGS ENCHILADAS

Wanneer jy n trip vat Mexico toe, in jou kombuis. Vanaand het ons Enchiladas geëet.

  • 4 hoender borsies, gestoom tot van die been afval met 1 blokkie hoender stock
  • 6 meel tortillas
  • 1 klein ui, gekerf
  • 1 wortel, gerasper
  • omtrent 5 eetlepels gaar basmatie rys
  • klein stukkie kool in repies gesny, omtrent 3 vinger dikte
  • tamatie, in blokkies gesny
  • Feta kaas
  • gerasperde Cheddar kaas
  • 1 pakkie Taco spice, matig
  • Sous:
  • 1 blikkie braai relish
  • 4 eetlepels tamatiepasta
  • 1 eetlepel worcestersous
  • ½ koppie tamatiesap

Vlok die hoender. Braai die ui in bietjie olie. Voeg die hoender by. Voeg die speserye by. Voeg die kool bo-op om te stoom, bedek met ‘n deksel.
Kook vloeistof weg.
Verwyder van die hitte. Meng hoender, rys, wortel, feta kaas, tamatie in blokkies gesny (na smaak).
Skep in die tortilla en vou soos ‘n burrito of rol net op. skep ‘n lagie van die sous op die bodem van ‘n oondvaste bak, pak die burritos in die bak.
Skep oorblywende sous oor en om die burritos. Strooi Cheddar kaas bo-oor.
Bak op omtrent 240°C vir 25 minute.
Bedien saam salsa (Pico de Gallo).

Foto en resep: Stephanie Kohrs Ferreira

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page