Your Recipe Blog

INGELEGDE PYNAPPELSTUKKE

Cook: 5 minute

INGELEGDE PYNAPPELSTUKKE

  • 2 pynappels
  • 2 koppies water
  • 100 g suiker
  • 1 teelepel suurlemoensap

Skil die pynappels, verwyder die stronke en sny dit in verlangde grootte stukkies.
Kook die suiker, water en sap saam vir 5 minute.
Pak die rou pynappelstukke tot redelik bo in die nek van gesteriliseerde flesse en vul die flesse met die warm stroop, verseël dadelik met gesteriliseerde deksels.
Die stukke is na ‘n week gereed om te gebruik.

Resep en foto: Rina Smit

2 Reviews

  1. Rianie

    hoe lank kan mens dit onoopgemaak stoor?

    Star
    • Hallo Riane
      Net soos enige ingemaakte vrugte sal dit jare op die rak hou onoopgemaak, as dit reg gebottel is. Net yskas toe wanneer mens dit oopmaak. Hoop dit kom lekker en kom wys ‘n mooi foto asb?

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page