Your Recipe Blog

INGELEGDE AARBEIE

Recipe by
| Servings: Ongeveer 6-8 middelslag botteltjies.

INGELEGDE AARBEIE

  • 4 kilogram aarbeie, stingels afgesny
  • 4 koppies water
  • 3 koppies suiker

Kook die water en suiker. Wanneer stroop kook, dompel aarbeie in. As die aarbeie begin kook, haal van plaat af. Skep in warm, gesteriliseerde bottels en vul met warm stroop.
Steek liggies die lugborrels uit met ‘n ysterpen/sosatiestokkie en seël in glasbottels.

Resep en foto: Alta Gunter Van Dyk.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5