Your Recipe Blog

IDEES VIR WAATLEMOENSLAAI

IDEES VIR WAATLEMOENSLAAI

Linda Esterhuizen:
Glazed balsamic vinegar oorgedrizzle.
Annamarie McCabe:
Enige sitrus balsamic glaze.
Hanlie Welgemoed:
Balsamic, die bessiegeur werk uitstekend.👌
Heidi van Graan:
You could use balsamic reduction.
Ani Bakker:
Balsamic induction gekonsentreerd, heerlik saam peperment blare ook.
Liza Van Der Merwe:
Italian Balsamic with forest cherries. Ek sit ook olywe in.

Ester Van Den Heever:
Jy kan dit net so voorsit.
Vienna Iradian Soghokian:
Hier in Griekeland eet ons Watermelon met Feta kaas net so.
Alida Wiese:
Net so, geen sous. Waatlemoen, feta, en swart peper. Kan bietjie mint ingooi dis net vir garnering. Heerlik.
Yolande Van Coppenhagen:
Feta, mint en ek gebruik gedroogde berries gewoonlik. Geen slaai sous nie die waartlemoen maak sy eie sap by. Heerlik.
Antonett Grobler:
Net waatlemoen, swart druiwe, feta en gemaalde swart peper. Is heerlik.
Johan Momberg:
Hierdie is ‘n heerlik slaai, waatlemoen, feta, bloubessie (indien jy vars kan kry) en ‘n moet is mint blare. Geen sous. Die waatlemoen is waterig genoeg.
Madeleen Taljaard:
Ek gebruik bosbessies (cranberries) saam met die bloubessies (blueberries)… heerlik.💕
Geen sous nie… die mengsel van die babaspinasie en vrugte maak dit heerlik.
Diana Keulder:
Ek gebruik lemoensap en gietoor feta en waatlemoen, nie te veel mintblare, ek gebruik gewoonlik ‘n koppie lemoensap. Die tropika een is baie lekker, maar kyk net hoe groot jou waatlemoen is, moenie laat waatlemoen verdrink in lemoensap.
Louise Theart:
Sous = klein bietjie vinegaret en olyf olie.
Talita Strydom:
Ek het ‘n slaaisous gemaak saam met dit en niemand het slaaisous gegooi nie. Los die sous, dis heerlik net so. Waatlemoen is juicy. Net so bietjie unsolicited advice – die ronde waatlemoene werk beter want dit het nie pitte nie. Die ovaal waatlemoene het pitte. En basil en baby spinach blare saam met dit en feta is net so lekker!! Die rondes het sulke klein wit pitjies, die ovales het groot swart pitte en vleis is nie so stewig nie, val maklik uitmekaar. Ek verkies die rondes.
Yolinda Cloete:
Ek het bietjie fyn gekapte chilli bygesit en vars suurlemoen sap.
Terry Toit:
Roketblare is heerlik gee effense peperige smaak.
Elize Pretorius:
Hi, ek gebruik net heuning voor opdiening en nog feta. Swart peper, grof. Geniet.

Audrey Hudson:
Ek gebruik Greek salad dressing yummy.
Heide-Mari Dissel:
Knorr se Greek Salad Dressing vir daardie soet/sout smaak. Sit ook pers uie by. 👌🏻

Patience Rossouw Grobler O’Kennedy:
Dit is die heerlikste slaai. Jy kan tot pynappel stukkies ook in sit saam die feta en blueberries. Dit is ook 1 van my slaaie wat ek vir kersdag gaan maak.
Shani Lotter:
My sussie het een keer wit sjokolade gesmelt en oor die waartlemoen gesit, wat ‘n belewenis.
Leticia Mostert:
Waatlemoen, feta en roket by ‘n restaurant in Botswana geëet. Was baie lekker.
Annetjie van Huyssteen:
Ek gooi net bietjie olyfolie, baie min.
Gerty Corbitt:
Ina Paarman se bloukaassous is HEERLIK, jy hoef dit nie oor te gooi nie, sit dit net saam ‘n ander opsie vir die gaste.
Karin Minnaar:
Sweet chili sauce.
Ansie Van Der Gryp:
Ek maak waatlemoen, rooi ui fyn gesny met suiker en suurlemoen, laat staan uiemengsel todat suiker smelt en feta kaas.
Claroeska Jonker:
Die blueberries saam strawberries klink beter nie feta kaas nie. 🤣🤣🤣

Chantell Van der Walt:
Jy sal verbaas wees hoe lekker dit saam is, met bietjie peanut brittle by.
Kilian Arina Andre:
Sprinkel stukkies Peanutbrittle oor.

Cornell Amorim:
Het al met bietjie Ginger Ale gehad, heel lekker.

Elaine Fourie Kuyler:
Rocketblare, waatlemoen, feta, rooi ui, komkommer(dun) en neute. Cashews verkieslik Swartpeper en orange balsamic glaze as drizzle.
Jaun Petzer:
Condensed milk
Joey Benninghoff:
Ek maak met knoffel, basilblare, feta en plain yogurt geblitz. Of los die basilblare en gebruik kiwivrug
Edveline Basson:
Reduce sugar and water with chopped mint leaves… it’s Delicious with it.

Foto: Alta Gunter Van Dyk
WAATLEMOEN EN FETA SLAAI
6 koppies waatlemoen, in blokkies gesny
1 rooi ui, fyn gesny in ringe
1 koppie Feta kaas, in blokkie gesny
Meng alles saam en strooi vars gemaalde swart peper bo-oor, versier met mint blare.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page