Your Recipe Blog

IDEES VIR ROU GROENTE DOOPSOUS

IDEES VIR ROU GROENTE DOOPSOUS

Sue-allen Swanepoel:
Hi ek is opsoek na ‘n lekker dip wat ek kan gebruik vir wortels wat in ‘n platter is of altans watter dip kan ek gebruik vir ‘n groente platter.

Shelly Topham:
1 packet of white onion soup
1 x 250 ml tub of sour cream
Mix together and you have an amazing dip.

Irma Bruwer:
Lancewood/Parmelat se balsamic and onion maaskaas asook sour cream and chives geure werk. heerlik😋👌🏻
Sonja Houy:
Heel maklikste is:
1 pakkie bruin uiesop poeier
1 koppie mayonaise.
Laat staan half uur.
Dit wat oorbly gebruik jy vir toebroodjies of om sous mee te verdik.
Nota:  Gebruik die soppoeier netso. Maak seker dit staan vir ‘n half uur voor jy dit bedien.
Celia De Villiers Enslin:
Ipv mayonnaise is dit ook lekker met suurroom gemeng.

Linda Esterhuizen:
1 houer roomkaas
Vars koljander
Soetrissiesous
Mens alles lekker saam. Heerlik met vars groente.

Lauretta Ras:
Regte mayonnaise soos Hellmanns
1 houer gladde maaskaas of roomkaas
sout, peper en fyn knoffel
Meng alles saam. Jy kan dit dadelik eet maar is lekkerder hoe langer dit in yskas staan. Fantasties!!!
Trudy Wilken:
Roomkaas met 2 teelepels Brovril ingemeng.
Elize de Kock:
Suurroom ..dis al.

Foto: Sharon Matthyser

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5