Your Recipe Blog

IDEES VIR BRAAIBROODJIES

IDEES VIR BRAAIBROODJIES

Cecilia de Kock: Mense help asseblief, ek soek na nuwe idees vir braaibroodjies?

Werner Pretorius: Bacon, blue cheese, pastachio nuts and honey.
Johan Rossouw: Blou kaas, groen vye en salami.
Theresé De Bruin: Ek maak myne steeds met tamatie, uie en kaas, maar smeer ‘n lagie opgekapte knoffel op, dan sprinkel ek Italian herbs saam met sout en peper.

Lorretha van Breda: Smeer botter, binne en buite, smeer Bovril op albei binnekante, pak nou jou uie, tamatie, kaas en rooster soos gewoonlik.
Chantal Van Aardt: Biltong, Mozzarella en Cheddar mengsel met blatjang as “botter”.
Maritza Farham: Ek doen ‘n Hawaiian een. Kaas, pynappel, ham en knoffel.
Anna-Marie du Toit: Uie en appelkooskonfyt. Baaaaie lekker. Kan kaas ook bysit.

Maureen Rule: Mozzarella, sundried tomato pesto and basil.
Elizma Barnard: Cream cheese, Cheddar, caramelized onions, biltong.
Melanie Pretorius: Tomato, cheese, onion and mixed veg chilli pickle. Divine.
Amanda Brand: Gherkins in repies gesny, sweet chilli sauce, Mozzarella, tamatie, pers uie en wit peper.

Lyzette De Beer: Ek maak knoffelbotter vir die buitekant, smeer mayo aan die binnekant. Wat as ‘n flop gekom het, is nou ‘n lekkerte in my huis.
Lee Ann Nance Maas: My familie is mal oor myne en moet altyd extra maak:
roomkaas / tamatie / uie / Cheddar kaas / paprika / Aromat
Hulle eet hulle vingers af.
Thelma En Wessel DuPreez: Ek smeer knoffel en pietersielie botter aan die buitekant. Vul met:
tamatie selsa / sondroog tamaties( DIT MOET INA PAARMAN WEES) / uie marmelade / vars sweet basil blare / skywe mozzarella kaas.

Melissa Ann Vermeulen: Onion marmalade, Mozzarella cheese and basil leaves on an English muffin.
Chemoné Louw: 3 soorte kase gerasper, bietjie appelkooskonfyt aan die kaas se kant met lekker baie dun gesnyde tamatie en uie, sout en pepper. Die soet gaan lekker saam met die souterigheid.
Tiaan Duvenhage: Alles wat jy op ‘n gewone braaibroodjie sit, maar gebruik roosterkoek. Ek koop dit by Spar. Maak dit dan op die vuur warm in foil. 👌
Chané Knoetze: Braai spek en uie, meng met sweetcorn en kaas! Dis heerlik! 👌🏻

Lida Van Tiddens Pretorius: Beste ooit! Botter, regte botter, dikgesnyde uieringe, appelkooskonfyt, genoeg en baie gerasperde kaas. Vrek lekker!
Martinique Grobler: Biltong Creamcheese en gewone kaas. Smeer ook bietjie blatjang op. Hemels.
Jenavieve Tinkler: 2 frozen pizzas, place together toppings on the inside, braai same as u would’ve braai brootjies.
Elize Serfontein: Koop 2 gevriesde pizzas, sit die “filling” kante teen mekaar en sit in knyprooster, smeer die buitekant met botter en braai tot lekker bruin en kaas gesmelt is.

Ati Van Ginkel-Grobler: In Walvisbaai Spar koop jy ‘n brood rolletjie wat met knoffel botter oor gegooi is. Dan vat jy dit en sit alles op soos jy dit wil hê. Sit op die vuur, dit is die heerlikste broodrolletjie.
Dalila De Barros Viljoen: Although this isn’t a recipy per say but rather an idea. I love the traditional Mrs Balls, tomato onion, cheese and Aromat braaibroodjie, we made these the weekend and they were really really good! Spring onion and chives cream cheese, balsamic caramalized onion, cheddar cheese and biltong! NYUMMY!

Photo: Dalila De Barros Viljoen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page