Your Recipe Blog

IDEES MET PEPPADEWS EN JALAPENO POPPERS

IDEES MET PEPPADEWS EN JALAPENO POPPERS

Theresa Steyn
Iets snaaks probeer…
Peppadews gevul met Feta kaas.
Bacon om gerol en vas gesteek met ‘n sosatie stokkie.
Dan het ons sweet chilli sous met ‘n bietjie van die peppadew sous gemeng en bo-oor gegooi, soos gebraai het ons die sous oor geverf tot sous klaar is. Dit was heerlik.

Salome Robberts
Ek het Jalapeno poppers gemaak. Halveer jalapenos, moenie agterkant afsny nie, dit help om hele storie bymekaar te hou anders loop al die vulsel uit. Skep pitte uit anders brand dit teveel. Meng roomkaas en gerasperde Cheddarkaas, gooi bietjie sout en peper by. Vul die helftes en draai ‘n repie spek om. Nog klein bietjie sout bo-oor. Bak so 20 min in my Halogeen oondjie.

Cheryl Martin Mestern
I stuff pepperdews with blue cheese, a small blob of tangy mayonnaise and a dash of brandy. Delicious.

Foto 1 en 2:  Theresa Steyn
Foto 2 en 3:  Salome Robberts

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5