IDEE VIR VINGERETE PLATBORD
Heerlike snack platters gemaak vandag. Hoeveelhede volgens die grootte van jou platter en die hoeveelheid mense waarvoor jy dit voorberei. Pak die volgende mooi uit op ‘n houtbord of bord van jou keuse.
- Cheddar en Mosterdkaas
- pastrami
- druiwe
- jalapeno hummus
- beskuitjies met sesamesaad
- biltongkaas
- swartwoud ham
- Camembert kaas
- gammon
- tamatie, roket en olyfstokkies
- hummus
- Chorizo worsies
- bosbessies
- White Rock kaas
- rys kraakbeskuitjies
- mini worteltjies
- babamielies
- vars aarbeie
Idee en foto’s: Johan Rossouw
Category:














Dit lyk heerlik en iets viri oog